Nuus

GEBEDSVERSOEKE

Dink aan

Gauteng Provinsie

Alle studente met die nuwe akademiese jaar

Alle siekes en diegene wat herstel na operasies

Gebiede waar daar oorloƫ is

Almal wat geliefdes aan die dood afgestaan het in die afgelope tyd

Ons dorp en teen misdaad

Leiers en ons land

Hulpbehoewendes

VERJAARSDAE

Februarie 2024

02 Februarie Evan Barry (1)

02 Februarie Coenrad Pretorius

03 Februarie Jer Bekker

03 Februarie Johan Lerm

03 Februarie Ferdi Victor

IN EN OM DIE GEMEENTE