Toets
- 26
Erediens
09:30 -10:302020.07.26Eredienste word hervat om 09:30 Dra asb. u masker. Ander reëlings sal by die kerkgebou aan u deurgegee word. Kom asb. ‘n bietjie vroeër sodat alle maatreëls uitgevoer kan word voordat u die gebou binnegaan. Daar sal geen saamkuier Oppie Stoep wees na die diens nie