Erediens

View Calendar
2020-07-26 09:30 - 10:30

Eredienste word hervat om 09:30 Dra asb. u masker. Ander reëlings sal by die kerkgebou aan u deurgegee word. Kom asb. 'n bietjie vroeër sodat alle maatreëls uitgevoer kan word voordat u die gebou binnegaan. Daar sal geen saamkuier Oppie Stoep wees na die diens nie