Kerkkalender 2021 Des

View Calendar
2020-12-15 08:00 - 13:00

Die nuwe kerkkalender vir 2021 het pas arriveer en is nog vandag tot 13:00 beskikbaar in die kerkkantoor. Kerkkantoor sluit om 13:00 vir die somer-vakansie. Heropen weer op 18 Januarie 2021