Erediens

View Calendar
2020-08-23 09:30 - 10:30

Na deeglike oorweging van die stand van sake rondom die coronavirus wat nou sy piek in onder meer Oudtshoorn bereik, het die bestuursliggaam na deeglike besinning besluit dat ons steeds moet voortgaan met eredienste. Lidmate word weer herinner dat veral die persone in die hoƫ risiko groep i.t.v. ouderdom (bokant 50), asook die met enige ko-morbiditeit (chroniese-/siektetoestande), deeglik moet besin of hulle eredienste wil bywoon.